Dr. E.G. Jansen

Jan 5, 2019

HOME CORP PRYSE

Home Corp het op 5 Mei 2018 die volgende pryse geborg:

10 x skryfbehoeftepakette
 

 
10 x skooluniformpakette

Die gelukkige wenners kan hulle pryse op Maandag 7 Januarie, 07:00 kom afhaal in die algemene kantoor.

Jansengroete

#HomeCorp #OnsBorge #GrootPryse

#Borge #Fondsinsameling #ALGEMEEN

    0