Dr. E.G. Jansen

Sep 3, 2018

Tennis: Prestasie

Baie geluk aan Nina Meyer en Jaques Steyn wat ingesluit is in die O/15-Gauteng-Oos Tennisspan. Hulle het gedurende April 2018 aan die Suid-Afrikaanse Interprovinsiale Tennistoernooi vir Hoërskole te Pretoria deelgeneem.
 

 

 
#Tennis2018 #EGJansenIsTrots

#Tennis #Sport

    0