Tennis: Prestasie
Baie geluk aan Nina Meyer en Jaques Steyn wat ingesluit is in die O/15-Gauteng-Oos Tennisspan. Hulle het gedurende April 2018 aan die Suid-Afrikaanse Interprovinsiale Tennistoernooi vir Hoërskole te Pretoria deelgeneem. #Tennis2018 #EGJansenIsTrots
