Dr. E.G. Jansen

Aug 22, 2018

Hokkie: Uitslae

Baie geluk aan die Hokkie O/14 A-hokkiespan wat tweede in die liga eindig hierdie jaar. Hulle eindig ook 2e in die Noordvaaltoernooi, die hoogste van al die skole in ons distrik.
 

 

 
#Hokkie2018 #TrotsOpOnsHokkie

#Hokkie #Sport

    0