Hokkie: Uitslae
Baie geluk aan die Hokkie O/14 A-hokkiespan wat tweede in die liga eindig hierdie jaar. Hulle eindig ook 2e in die Noordvaaltoernooi, die hoogste van al die skole in ons distrik. #Hokkie2018 #TrotsOpOnsHokkie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.