Dr. E.G. Jansen

Aug 22, 2018

Hokkie: Uitslae

Baie geluk aan die Hokkie 1e hokkiespan wat as ligawenners hierdie jaar eindig. Hulle eindig ook onder die top 8 skole in die Noordvaaltoernooi, die hoogste van al die skole in ons distrik.
 

 

 
#Hokkie2018 #TrotsOpOnsHokkie

#Hokkie #Sport

    0