Hokkie: Uitslae
Baie geluk aan die Hokkie 1e hokkiespan wat as ligawenners hierdie jaar eindig. Hulle eindig ook onder die top 8 skole in die Noordvaaltoernooi, die hoogste van al die skole in ons distrik. #Hokkie2018 #TrotsOpOnsHokkie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.