Dr. E.G. Jansen

Aug 6, 2018

Perdry: Uitslae

EGJ-ruiters het die naweek van 4 en 5 Augustus deelgeneem aan die Gauteng kampioenskappe.
 

 

 
Jae-Lee Enslin het in die item Prix Caprilli A haar Gauteng kluere verwerf.
 

 

 
Werner Bouwer het vir 6 items gekwalifiseer, nl. :
 

 
Prix Caprilli A en B
 

 
Handy Hunter
 

 
Working Riding Performance Riding
 

 
In Hand
 

 

 
Met hierdie uitsonderlike prestasie dring albei ruiters deur na die Suid- Afrikaanse kampioenskappe by Kyalami Equestrian Park vanaf 3-6 Oktober 2018.
 

 

 
Baie geluk aan hierdie 2 EGJ-ruiters - al die Jansies is voorwaar trots op hulle.

#Perdry #Sport

    0