Dr. E.G. Jansen

May 22, 2018

E.G. Jansen se voedingskema

In vandag se moeilike ekonomiese tye raak die nood onder baie van ons kinders en ouers erger.

Indien u in die posisie is om ons minderbevoorregte gesinne te help met kruideniersware of finansiƫle hulp kan u gerus vir mev. Tia Liebenberg in die Finansiƫle Kantoor skakel.

Tel nr: 011 826 1538/9. Haar e-posadres is tia@egjansen.co.za.

Ons waardeer dit opreg.

Jansiegroete.

#Fondsinsameling #egjansen #ALGEMEEN

    0