E.G. Jansen se voedingskema
In vandag se moeilike ekonomiese tye raak die nood onder baie van ons kinders en ouers erger.
Indien u in die posisie is om ons minderbevoorregte gesinne te help met kruideniersware of finansiële hulp kan u gerus vir mev. Tia Liebenberg in die Finansiële Kantoor skakel.
Tel nr: 011 826 1538/9. Haar e-posadres is tia@egjansen.co.za.
Ons waardeer dit opreg.
Jansiegroete.
