Dr. E.G. Jansen

Mar 9, 2018

Spanredenaars presteer:

Baie geluk aan ons Junior en Senior Spanredenaars wat op 8 Maart by Helpmekaar Kollege deelgeneem het. 'n Eerste keer vir E.G. Jansen. Hulle het uitstekend gedoen met 82% elk.

Weer eens baie geluk-hulle het voorwaar Jansen se naam hoog gehou.

Foto's Seniors: Alyssa Thrams, Marco Venter, Danandie Kroukamp en Jeandre Nel

Foto's Juniors: Reynhard Nel, Jayden Roux, Mev. Scholtz, Vianette de Kock en Joanique du Toit.

#onskanpraat #redenaars2018 #egjansen

#Redenaars #KunsKultuur #egjansen

    0