Dr. E.G. Jansen

Jan 11, 2018

Jansen presteer in Krieket

Die 0/17-nasionale krieketweek het middel Desember 2017 in Oos-Londen plaasgevind.

Twee van Hoƫrskool Dr. E.G. Jansen se spelers het uitstekend presteer.

Arnie Enslin het vir Easterns die meeste lopies aangeteken en Larno Botha het die meeste paaltjies gevat. Larno was ook aangewys as een van die top 5-boulers van die week.

Welgedaan, manne!

#Sport #egjansen #Krieket

    0