Jansen presteer in Krieket


Die 0/17-nasionale krieketweek het middel Desember 2017 in Oos-Londen plaasgevind.

Twee van Hoërskool Dr. E.G. Jansen se spelers het uitstekend presteer.

Arnie Enslin het vir Easterns die meeste lopies aangeteken en Larno Botha het die meeste paaltjies gevat. Larno was ook aangewys as een van die top 5-boulers van die week.

Welgedaan, manne!

#Sport #egjansen #Krieket

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport