Dr. E.G. Jansen
Oct 24, 2017
Geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir Easterns Krieket se provinsiale spanne:
Sheldon Diemieniet 0/15-streekspan
Devan Aucamp 0/17-streekspan
Ashton Rudolph 0/17-streekspan
Andre-Paul Enslin 0/17-Momentum Nasionale span
Larno Botha 0/17-Momentum Nasionale span
Maxwell Meyer 0/19-Coke Nasionale span
WP Myburgh 0/19-Coke Nasionale span
E.G. Jansen is trots op julle prestasie. Sterkte met die wedstryde.