• Dr. E.G. Jansen

Krieketprestasies


Geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir Easterns Krieket se provinsiale spanne:

Sheldon Diemieniet 0/15-streekspan Devan Aucamp 0/17-streekspan Ashton Rudolph 0/17-streekspan Andre-Paul Enslin 0/17-Momentum Nasionale span Larno Botha 0/17-Momentum Nasionale span Maxwell Meyer 0/19-Coke Nasionale span WP Myburgh 0/19-Coke Nasionale span

E.G. Jansen is trots op julle prestasie. Sterkte met die wedstryde.

#Sport #egjansen #Krieket

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.