Dr. E.G. Jansen

Sep 25, 2017

0/15-Sewesspan is die 2017-Noordvaalkampioene

Rugbynuus:

Die 0/15-sewesspan is die 2017-Noordvaalkampioene. Hulle klop Hoƫrskool Helpmekaar 29-5 in die finaal by Hoƫrskool Menlopark.

Die 0/17's eindig algeheel 7e.

Baie geluk! Ons is supertrots op julle.

#RUGBY #Sport #ALGEMEEN #egjansen

    0