Dr. E.G. Jansen

Sep 22, 2017

Senior Netbalspeler van die Jaar

Netbal Prestasie:

Bianca van Lelyveld (Graad 12) was gisteraand aangewys as "Senior Netbalspeler van die Jaar" by Gauteng se netbaltoekeningsfunksie.

Ons is sommer baie trots op jou Bianca! Well done!

#Netbal #ALGEMEEN #Sport #egjansen

    0