Dr. E.G. Jansen

Sep 11, 2017

"Step-Up" kleuterskool ry met E.G. Jansen se GROOT bus.

Die kleuterskool "Step-Up" het met een van E.G. Jansen se GROOT busse op 'n uitstappie na Ollie die Nar gegaan. Hier is van die oulike foto's wat hulle vir ons gestuur het:

#ALGEMEEN #gemeenskapsprojek #egjansen

    0