Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Visie

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.

 

Ons streef altyd na uitnemendheid.  Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Webbladsy Logo.png

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Webbladsy Logo.png
  • TUIS

  • REGISTRASIEVORM

  • ONS SKOOL

    • GESKIEDENIS
    • VOORWOORD VAN HOOF
    • KLOKLUITRADISIE
    • SKOOLLIED
    • FASILITEITE
    • SKOOLWAPEN & LEUSE
    • SKOOLREËLS
    • VISIE & MISSIE
    • BRONNE
    • BUS VERVOER
    • MY SCHOOL KAART
    • KALENDER
    • Sosiale Media Kommunikasie-Kanaal
  • AKADEMIE

    • VAKINLIGTING
    • TOETSROOSTER
  • SPORT

    • ATLETIEK
    • RUGBY
    • NETBAL
    • KRIEKET
    • HOKKIE
    • SKAAK
    • TENNIS
    • PERDRY
    • LANDLOOP
  • KULTUUR

  • SOSIAAL

  • JANSENBLOG

  • KONTAK ONS

  • PRIVAATHEIDSBELEID

    • AANLYN BELEID
  • BORGE

  • HOTELSKOOL

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    • All Posts
    • Akademie
    • Algemeen
    • Boks
    • Kultuur
    • Atletiek
    • Borge
    • JansenTV
    • Gholf
    • Jansieraad
    • Hotelskool
    • Karate
    • Graad 8
    • Eksamenrooster
    • Landloop
    • Jukskei
    • Matrieks
    • Krieket
    • Hokkie
    • CSV
    • Fondsinsameling
    • Koor
    • Perdry
    • Tennis
    • Personeel
    • Redenaars
    • Pom Poms
    • Ringbal
    • Sport
    • Netbal
    • Skaak
    Search
    Ons help graag
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 22, 2017

    Ons help graag

    Laerskool Baanbreker se koor wou gaan sing by Witfield se Ouetehuis... En toe help ons graag met kospakkies en die gebruik van ons skoolbus. Dit was nou lekker bederf. #ALGEMEEN #gemeenskapsprojek #Sosiaal
    32 views
    "Step-Up" kleuterskool ry met E.G. Jansen se GROOT bus.
    Dr. E.G. Jansen
    • Sep 11, 2017

    "Step-Up" kleuterskool ry met E.G. Jansen se GROOT bus.

    Die kleuterskool "Step-Up" het met een van E.G. Jansen se GROOT busse op 'n uitstappie na Ollie die Nar gegaan. Hier is van die oulike foto's wat hulle vir ons gestuur het: #ALGEMEEN #gemeenskapsprojek #egjansen
    50 views
    JANSEN DRA "SLIPPERS" VIR FONDSE
    Chrizanne Pretorius
    • May 22, 2017

    JANSEN DRA "SLIPPERS" VIR FONDSE

    Ons samel geld in vir minderbevoorregtes. Hier is 'n paar foto's van Jansies in hulle slippers. Jansiegroete. #gemeenskapsprojek #Sosiaal #Fondsinsameling #ALGEMEEN
    23 views
    E.G. Jansen Help Met Bydra
    Chrizanne Pretorius
    • May 19, 2017

    E.G. Jansen Help Met Bydra

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen het R10000 oorbetaal vir Christo Venter se operasie. Ons wil graag ander skole ook vra om 'n bydrae te maak. Christo was die 17de Mei in 'n motorfiets ongeluk in Brakpan, Hy is 'n leerling van Hoërskool Die Anker. Die berig was in die Brakpan Herald koerant. Lees meer hieronder: http://brakpanherald.co.za/…/hoerskool-leerder-motorfietso…/ CJ VENTER ABSA 4055487572 632005 Ref: tuki Jansiegroete. #gemeenskapsprojek #Sosiaal #Fondsinsameling
    74 views
    Moedersdag Is Om Die Draai
    Chrizanne Pretorius
    • May 4, 2017

    Moedersdag Is Om Die Draai

    Moedersdag is om die draai Die Pom-poms en juf. Magda Scholtz verkoop hierdie tissuebokse vir Moedersdag. Die prys daarvan is R50 en dit kan aangekoop word by juf. Scholtz in K. 13 of by enige pom-pom meisie. Bestellings sluit Woensdag 10 Mei. Jansiegroete. #gemeenskapsprojek #Fondsinsameling #ALGEMEEN
    9 views
    EG Jansen Help Graag.
    Chrizanne Pretorius
    • Apr 24, 2017

    EG Jansen Help Graag.

    Mnr Johan Lerm en Mnr Eon Thiart het 'n paar dae gelede 'n dame gehelp wat haar sleutels in haar kar toegesluit het. Dis EG Jansen se onderwysers - altyd bereid om te help... #gemeenskapsprojek #ALGEMEEN
    25 views

    Tel: 011 826 1538/9

    Faks: 011 826 4015
     

    E-pos: navrae@egjansen.co.za
     

    POSADRES

     

    Posbus 25454

    Oosrand

    1462

    ​

    ​

    • Facebook - White Circle
    • YouTube - White Circle
    • Twitter - White Circle
    • Instagram - White Circle

    FISIESE ADRES

     

    Rietfonteinweg 97,
    Boksburg-Wes
    1459

     

    GPS Koördinate: S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

    © 2021 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen.