Chrizanne Pretorius
May 5, 2017
Baie dankie aan Home Corp (Boksburg) wat een van ons groot borge was by ons opedag.
Dankie vir die boereworsrolletjies en pryse.
Gaan ondersteun gerus hierdie meubelwinkel by Oosrand "Retail Park", Noord Rand Weg, Boksburg (Tel: 011 894 4995).
#ALGEMEEN #Opedag #Borge #Graad8