Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Apr 25, 2022

Hokkie Uitslae - 23 April 22

Baie geluk aan Jansen Hokkie met hulle goeie uitslae die naweek teen H/S Kempton Park. Wel gedaan!

1e Span wen 3-1
 
2de Span wen 3-2
 
O/16 A wen 1-0
 
O/16 B verloor 0-6
 
O/15 A gelykop 0-0
 
O/15 B gelykop 1-1
 
O/14 A wen 4-0
 
O/14 B gelykop 1-1

#JansenHokkie

    2