Hoƫrskool Dr. E.G. Jansen

Feb 2, 2022

CLUB 40 Broodjieprojek

Wil u betrokke raak by die Jansen Broodjieprojek vir behoeftige leerders? Finansiƫle bydrae of skenkings is welkom.

Kontak gerus Melanie Van Niekerk

Whattsapp by 0713534998

#Jansiefamilie #JansenGeeOm #Jansies #broodjieprojek

Club 40 Broodjieprojek

    0