CLUB 40 Broodjieprojek
Wil u betrokke raak by die Jansen Broodjieprojek vir behoeftige leerders? Finansiële bydrae of skenkings is welkom.
Kontak gerus Melanie Van Niekerk
Whattsapp by 0713534998
#Jansiefamilie #JansenGeeOm #Jansies #broodjieprojek

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.