
CLUB 40 Broodjieprojek
Wil u betrokke raak by die Jansen Broodjieprojek vir behoeftige leerders? Finansiële bydrae of skenkings is welkom. Kontak gerus Melanie Van Niekerk Whattsapp by 0713534998 #Jansiefamilie #JansenGeeOm #Jansies #broodjieprojek