Dr. E.G. Jansen

Feb 6, 2020

Twizza Super-skolereeks

Die Twizza Super-skolereeks het op Saterdag 1 Februarie 2020 'n opwindende vertoning van die skole se baan- en veldkompetisie op die Bestmed TuksAtletiekstadion aangebied.
 

 

 
E.G. Jansen was trots om deel te wees van hierdie uitsoek geleentheid.
 

 

 
Jansengroete.
 

 

 
Pierre Kompagnie
 

 
Atletiekdirekteur
 

 

 
#Atletiek2020 #AtletiekByJansen

#ATLETIEK #Sport

    0