top of page

Twizza Super-skolereeks


Die Twizza Super-skolereeks het op Saterdag 1 Februarie 2020 'n opwindende vertoning van die skole se baan- en veldkompetisie op die Bestmed TuksAtletiekstadion aangebied. E.G. Jansen was trots om deel te wees van hierdie uitsoek geleentheid. Jansengroete. Pierre Kompagnie Atletiekdirekteur #Atletiek2020 #AtletiekByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page