Dr. E.G. Jansen

Jan 14, 2020

Skaaknuus: Nasionale Skaakkampioenskappe-Uitslae

Baie geluk aan Devon Smit wat die trofee ontvang vir die beste internasionale speler by die Nasionale Skaakkampioenskappe.
 

 

 
Hy wen 6.5 uit die 7-wedstryde by die toernooi.
 

 

 
Ryan Vergottini presteer ook baie goed in die kompetisie - hy wen 5 uit 7-wedstryde.
 

 

 
#Skaak2020 #SkaakByJansen

#Sport #Skaak

    0