Dr. E.G. Jansen

Jan 14, 2020

Graad 8-kleredrag vir 15 Januarie 2020:

Al die graad 8's moet asseblief môre hulle geel hemde, 'n denim of swart broek en tekkies aantrek.
 

 

 
Hulle moet ook asseblief hulle skooltasse saambring.
 

 

 
Jansengroete
 

 

 
#Graad82020 #EGJArendeInTraining #SkoolBegin

#Graad8 #ALGEMEEN

    0