Dr. E.G. Jansen

Jan 8, 2020

Virsekerbeker Bepalings 2020

Hiermee die bepalings van die Noordvaal Virsekerbeker se Beker-kompetisie van 2020.
 

 

 
Die 2020-seisoen sal 'n spesiale jaar vir die Noordvaal Skolerugby-vereniging wees. Die vereniging sal die 100ste bestaansjaar van die kompetisie vier wat voorheen ook as die Administrateursbeker, Direkteurstrofee en Beeldtrofee bekend gestaan het.
 

 

 
http://www.schoolofrugby.co.za/news/10334-bepalings-van-die-noordvaal-virsekerbeker-se-beker-kompetisie-van-2020
 

 

 
#Rugby2020 #RugbyByJansen

#Sport #RUGBY

    0