Virsekerbeker Bepalings 2020


Hiermee die bepalings van die Noordvaal Virsekerbeker se Beker-kompetisie van 2020. Die 2020-seisoen sal 'n spesiale jaar vir die Noordvaal Skolerugby-vereniging wees. Die vereniging sal die 100ste bestaansjaar van die kompetisie vier wat voorheen ook as die Administrateursbeker, Direkteurstrofee en Beeldtrofee bekend gestaan het. http://www.schoolofrugby.co.za/news/10334-bepalings-van-die-noordvaal-virsekerbeker-se-beker-kompetisie-van-2020 #Rugby2020 #RugbyByJansen

#Sport #RUGBY

0 comments

Recent Posts

See All

Jansen Trots!

Drie oud-Jansies het gisteraand in Nelspruit in die Pumas-Cheetahs rugbywedstryd gespeel. Ginter Smuts (links ) Janus Venter (middel) Erich Cronje (regs) #JansenTrots #OudJansies #Jansiefamilie

SARU EPD

Baie geluk aan Franco Bredenkamp en Jaydon Bantom wat deel vorm van die SARU Elite Player Development-groep wat hierdie naweek ‘n virtuele kamp bywoon. #JansenTrots #JansenRugby #SARU #EPD

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport