Dr. E.G. Jansen
Jan 8, 2020
Hiermee die skryfbehoeftelys vir die nuwe gr. 8-leerlinge:
* Bloupenne
* B4-, B5- en B6-gryspotlode
* Skerpmaker
* Uitveër
* Skêr
* Gom
* Swart merkpen (dunpunt)
* Koki's ("Fibre tip" pen)
* Inkleurpotlode
* Vetkryte of pastelle
* Wiskundestel (Gradeboog, passer en tekenhoeke)
* Sakrekenaar (Casio fx-82ZA Plus)
* Liniaal
E.G. Jansen verskaf al die skrifte wat benodig gaan word.
#Graad8s2020 #WelkomByJansen