Hiermee die skryfbehoeftelys vir die nuwe gr. 8-leerlinge: * Bloupenne * B4-, B5- en B6-gryspotlode * Skerpmaker * Uitveër * Skêr * Gom * Swart merkpen (dunpunt) * Koki's ("Fibre tip" pen) * Inkleurpotlode * Vetkryte of pastelle * Wiskundestel (Gradeboog, passer en tekenhoeke) * Sakrekenaar (Casio fx-82ZA Plus) * Liniaal E.G. Jansen verskaf al die skrifte wat benodig gaan word. #Graad8s2020 #WelkomByJansen