Dr. E.G. Jansen

Dec 19, 2019

BORGE IS BELANGRIK: Apollo Tyres

Apollo Tyres is 'n internasionale vervaardiger van bande en die toonaangewende bande-handelsmerk in Indië. Die onderneming het vervaardigingseenhede in Indië, Suid-Afrika en Nederland. Hulle stig ook 'n nuwe vervaardigingsaanleg in Hongarye.
 

 

 
Apollo Tyres verskaf 'n wye verskeidenheid bande wat pas by alle soorte voertuie en enige soort weer!
 

 

 
Kontak Apollo Tyres vir kwaliteit bande by 011 064 0600/1/2 vir verdere navrae.
 

 
https://www.apollotyres.com/en-za/car-suv-van/tyre-finder/
 
https://web.facebook.com/ApolloTyresLtd/
 

 

 
Baie dankie aan Apollo Tyres vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.
 

 

 
#BorgeIsBelangrik #ApolloTyres

#Borge #Fondsinsameling #Gholf

    0