BORGE IS BELANGRIK: Apollo Tyres


Apollo Tyres is 'n internasionale vervaardiger van bande en die toonaangewende bande-handelsmerk in Indië. Die onderneming het vervaardigingseenhede in Indië, Suid-Afrika en Nederland. Hulle stig ook 'n nuwe vervaardigingsaanleg in Hongarye. Apollo Tyres verskaf 'n wye verskeidenheid bande wat pas by alle soorte voertuie en enige soort weer! Kontak Apollo Tyres vir kwaliteit bande by 011 064 0600/1/2 vir verdere navrae. https://www.apollotyres.com/en-za/car-suv-van/tyre-finder/ https://web.facebook.com/ApolloTyresLtd/ Baie dankie aan Apollo Tyres vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #ApolloTyres

#Borge #Fondsinsameling #Gholf

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport