Dr. E.G. Jansen
Nov 8, 2019
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019.
SPESIALE TOEKENNINGS
Beste Junior Dogtersatleet 2019:
Michelle Lubbe
Beste Junior Seunsatleet 2019:
Juan Jerling (Foto uitstaande) en Jeandre Kitching
Beste Senior Dogtersatleet 2019:
Kaylin Smith
Beste Senior Seunsatleet 2019:
Juan Oelofse
Junior Victrix Ludorum 2019:
Corlize Stoltz
Junior Victor Ludorum 2019:
Jeandre Kitching
Senior Victrix Ludorum 2019:
Alyssa Botha
Senior Victor Ludorum 2019:
Ruan Bronkhorst
#Atletiek2019 #Toekennings