top of page

PRYSUITDELING 2019 -SPORT - ATLETIEK


Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Dogtersatleet 2019: Michelle Lubbe Beste Junior Seunsatleet 2019: Juan Jerling (Foto uitstaande) en Jeandre Kitching Beste Senior Dogtersatleet 2019: Kaylin Smith Beste Senior Seunsatleet 2019: Juan Oelofse Junior Victrix Ludorum 2019: Corlize Stoltz Junior Victor Ludorum 2019: Jeandre Kitching Senior Victrix Ludorum 2019: Alyssa Botha Senior Victor Ludorum 2019: Ruan Bronkhorst #Atletiek2019 #Toekennings

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page