Dr. E.G. Jansen
Nov 8, 2019
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat spesiale en toptoekennings ontvang het tydens die prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019.
KULTUUR EN AKADEMIE
JUNIOR - SPESIALE TOEKENNINGS
Beste Junior Kunswestrydpresteerder 2019- Kimé Steenkamp
Beste Junior Redenaar 2019- Joanique du Toit
Best Public Speaker 2019- Kimé Steenkamp
Beste Junior Spanredenaars 2019- Kimé Steenkamp, Joanique du Toit, Vianette de Kock, Ruan Tredoux
JUNIOR TOPTOEKENNINGS
Junior Kultuurseun 2019- Zivan Potgieter
Junior Kultuurdogter 2019- Kimé Steenkamp
#KultuurByJansen #Kultuur2019