top of page

PRYSUITDELING 2019


Baie geluk aan die volgende leerlinge wat spesiale en toptoekennings ontvang het tydens die prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019. KULTUUR EN AKADEMIE JUNIOR - SPESIALE TOEKENNINGS Beste Junior Kunswestrydpresteerder 2019- Kimé Steenkamp Beste Junior Redenaar 2019- Joanique du Toit Best Public Speaker 2019- Kimé Steenkamp Beste Junior Spanredenaars 2019- Kimé Steenkamp, Joanique du Toit, Vianette de Kock, Ruan Tredoux JUNIOR TOPTOEKENNINGS Junior Kultuurseun 2019- Zivan Potgieter Junior Kultuurdogter 2019- Kimé Steenkamp #KultuurByJansen #Kultuur2019

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page