Dr. E.G. Jansen

Nov 8, 2019

KOSPAKKIES VIR BEHOEFTIGE GESINNE IN DIE KERSTYD:

E.G. Jansen wil in samewerking met Hanna Charity kospakkies insamel vir die basiese behoeftes van minderbevooregte kinders en mense oor Desember.
 

 

 
Die kospakkie bestaan uit produkte wat regtig baie bekostigbaar is.
 

 

 
Rys 1kg
 

 
Pasta 500g
 

 
Mielie Meel 500g
 

 
Sop 40g x 4 Pakkies
 

 
Soya Mince 500g
 

 
Blikkies Gemengde Groente x 2
 

 
Blikkies Vis x 2
 

 
Blikkies Boelie Beef x 2
 

 
Long Life Melk 1L
 

 
Pakkie Goedkoop Koekies
 

 
Olie 500ml
 

 
Suiker 500g
 

 
Tee
 

 

 
Alle bydraes kan na juf. Estie Aucamp se klaskamer 41 gestuur word of na die algemene kantoor.
 

 
https://hannacharity.org/
 

 

 
#JansenGeeOm #WantOnsKan #HelpAnder

#Fondsinsameling #CSV #Sosiaal

    0