top of page

KOSPAKKIES VIR BEHOEFTIGE GESINNE IN DIE KERSTYD:


E.G. Jansen wil in samewerking met Hanna Charity kospakkies insamel vir die basiese behoeftes van minderbevooregte kinders en mense oor Desember. Die kospakkie bestaan uit produkte wat regtig baie bekostigbaar is. Rys 1kg Pasta 500g Mielie Meel 500g Sop 40g x 4 Pakkies Soya Mince 500g Blikkies Gemengde Groente x 2 Blikkies Vis x 2 Blikkies Boelie Beef x 2 Long Life Melk 1L Pakkie Goedkoop Koekies Olie 500ml Suiker 500g Tee Alle bydraes kan na juf. Estie Aucamp se klaskamer 41 gestuur word of na die algemene kantoor. https://hannacharity.org/ #JansenGeeOm #WantOnsKan #HelpAnder

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page