Dr. E.G. Jansen

Sep 17, 2019

Jukskei eindig 4e!

Die O/16-Jukskeispan, wat 2e geëindig het in die Oos-Gauteng liga, het Saterdag 14 September deelgeneem aan die Noordvaal jukskeikampioenskappe in Polokwane. Die span eindig algeheel 4e met 'n telling van 36.50!
 

 

 
EGJ is trots op hierdie jukskeispelers!
 

 

 
#Jukskei2019 #JukskeiByJansen

#Jukskei #Sport

    0