top of page

Jukskei eindig 4e!


Die O/16-Jukskeispan, wat 2e geëindig het in die Oos-Gauteng liga, het Saterdag 14 September deelgeneem aan die Noordvaal jukskeikampioenskappe in Polokwane. Die span eindig algeheel 4e met 'n telling van 36.50! EGJ is trots op hierdie jukskeispelers! #Jukskei2019 #JukskeiByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page