Dr. E.G. Jansen

Sep 13, 2019

Fast 5-netbalspan eindig 2e!

EGJ is baie trots op die O/17-netbalspan wat algeheel 2e eindig in die Fast 5- Gautengkampioenskappe. Hierdie span klop Menlopark 33-19 in die kwarteindronde, Dinamika 18-12 in die halfeindronde en verloor 17-18 in die finaal.
 

 

 
Baie geluk aan afrigter Jenne-lee en span, dit wil gedoen word!
 

 

 
#Netbal2019 #NetbalByJansen #Fast5

#Netbal #Sport

    0