Dr. E.G. Jansen

Sep 4, 2019

Ondersteun Out & About

Baie dankie aan Out & About vir hulle prys vir EGJ se opkomende gholfdag.
 

 

 
Out & About maak die 10e September 'n splinternuwe kinderpartytjie-lokaal en koffiewinkel oop! Hierdie heerlike kuierplek is geleë te 99 Langehovenstraat, Parkrand.
 

 

 
Kontakbesonderhede: 066 570 8125
 

 

 
#BorgeIsBelangrik #Gholfdag2019

#Borge #Fondsinsameling #Gholf

    0