Ondersteun Out & About


Baie dankie aan Out & About vir hulle prys vir EGJ se opkomende gholfdag. Out & About maak die 10e September 'n splinternuwe kinderpartytjie-lokaal en koffiewinkel oop! Hierdie heerlike kuierplek is geleë te 99 Langehovenstraat, Parkrand. Kontakbesonderhede: 066 570 8125 #BorgeIsBelangrik #Gholfdag2019

#Borge #Fondsinsameling #Gholf

0 comments

Recent Posts

See All