Dr. E.G. Jansen

Sep 2, 2019

ATLETIEKBYEENKOMS TE OOS-MOOT

INLIGTING RAKENDE VRIENDSKAPLIKE BYEENKOMS: 4 SEPTEMBER 2019
 

 

 
1. ALGEMEEN
 

 

 
Deelnemende skole is soos volg:
 

 

 
Hoërskool Montana
 

 
Hoërskool Helpmekaar
 

 
Hoërskool Oos-Moot
 

 
Hoërskool Pretoria-Noord
 

 
Hoërskool Garsfontein
 

 
Hoërskool E.G. Jansen
 

 
Prestige College
 

 

 
Die byeenkoms begin 14:45 en eindig ongeveer 20:30.
 

 

 
Die oppervlakte van die baan is gras. Die aanloop vir die verspring, spiesgooi en hoogspring A + B is tartan.
 

 

 
Atlete kan soos volg ingeskryf word:
 

 
- 2 tot 3 atlete in die 100m, 200m, 400m, 800m kort hekkies en lang hekkies
 

 
- 4 atlete in die velditems
 

 

 
2. TOEGANG
 

 

 
Leerders in skooldrag - gratis.
 

 
Ander toeskouers - R5.
 

 
Parkering: Binne die terrein - R10
 

 

 
3. VERTREK
 

 

 
Busse sal om 13:00 vertrek.
 

 
Aankoms: ongeveer 21:30
 

 

 
4. KLEREDRAG
 

 

 
Vol Dr. E.G. Jansen drag. Geen ander kleredrag nie.
 

 

 
Die byeenkoms is vriendskaplik. E.G. Jansen kan soveel as moontlik atlete inskryf.
 

 

 
Atletiekgroete
 

 

 
Stefan Blunden
 

 

 
#Atletiek2019 #AtletiekByJansen

#ATLETIEK #Sport

    0