Dr. E.G. Jansen

Aug 29, 2019

Jansen-Lentedag

Kom wys jou gees...
 

 

 
Jansen wil wys dat ons bankvas agter die bokke staan.
 

 

 
Vrydag 30 Augustus dra ons almal 'n lang denim en rugby ondersteunersdrag.
 

 

 
As jy Jansen plakkies dra kom jy verniet anders kos dit jou R5.
 

 

 
Dit sal 'n gewone skooldag en normale periodes wees.
 

 

 
#LenteByJansen #Bokke

#RUGBY #ALGEMEEN #Sosiaal

    0