Dr. E.G. Jansen

Aug 22, 2019

LANDLOOP KENNISGEWING

Meb Keflezighi, die Olimpiese 2004-silwermedaljewenner
 

 
marathonatleet, het die volgende gesê: “But I also realize that winning doesn’t always mean getting first place; it means getting the best out of yourself.”
 

 

 
Baie sterkte aan elke landloopatleet wat hulle beste gaan gee in die volgende kompetisies:
 

 

 
D6-KAMPIOENSKAPPE : VRYDAG, 23 AUGUSTUS
 

 

 
Elke atleet moet in volle E.G. Jansen atletiekdrag deelneem. Busse vertrek om 07:30 vanaf die skool en sal omstreeks 16:00 terug wees.
 

 

 
NOORDVAAL KAMPIOENSKAPPE: SATERDAG, 24 AUGUSTUS
 

 

 
Elke atleet moet in volle E.G. Jansen atletiekdrag deelneem. Busse vertrek om 05:00 vanaf die skool en sal omstreeks 14:00 terug wees.
 

 

 
NWU-NOORDVAAL SKOLE LANDLOOPFINAAL PROGRAM
 

 

 
07:00 Loop van die baan
 

 
07:30 Spanbestuursvergadering
 

 
08:15 Opening
 

 
08:30 4 x 2km Aflosse (Seuns, meisies en gemeng)
 

 
09:15 Meisies O/11 3km
 

 
09:30 Meisies O/15 4km
 

 
09:50 Seuns O/11 3km
 

 
10:05 Seuns O/15 4km
 

 

 
UITLEES VAN JUNIOR SPANKOMPETISIE UITSLAE
 

 
10:20 Meisies O/13 3km
 

 
10:45 Meisies O/19 4km
 

 
11:05 Seuns O/13 4km
 

 
11:30 Seuns O/19 6km
 

 

 
#Landloop2019 #LandloopByJansen #D6 #Noordvaal

#Landloop #Sport

    0