Dr. E.G. Jansen

Aug 22, 2019

Kaylee gekies vir Valke Rugby!

Baie geluk aan Kaylee van Stade, 'n gr. 11-leerder van E.G. Jansen, wat onlangs gekies is as Valkespeler vir die O/18-span.
 

 

 
Kaylee maak geskiedenis deur gekies te word as die eerste dogter vir Valke Rugby. Sy verteenwoordig verder die Valkespan en die Brakpan Rugbyklub as kaptein.
 

 

 
Mooi so, Kaylee!
 

 

 
#Rugby2019 #RugbyByJansen

#RUGBY #Sport

    0