top of page

Kaylee gekies vir Valke Rugby!


Baie geluk aan Kaylee van Stade, 'n gr. 11-leerder van E.G. Jansen, wat onlangs gekies is as Valkespeler vir die O/18-span. Kaylee maak geskiedenis deur gekies te word as die eerste dogter vir Valke Rugby. Sy verteenwoordig verder die Valkespan en die Brakpan Rugbyklub as kaptein. Mooi so, Kaylee! #Rugby2019 #RugbyByJansen

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page